Van nou af
is dit pad af
Met die verlede
Ons kyk net na die hede
Dan kom die toekoms
Dis effens hartseer
Om die gevoelens te beheer
Maar ons is okei
Die lewe gaan aan en sal my nie weer mislei
Dis so bietjie iets anders
Maar om oor die te kom
Sal ons lei tot ons rykdom
Alles in Jesus se Mag
Los ons want na rustigheid en hoop
Sal ons altyd lê en smag
02 Mei 2020
Miss Earle
Comments