Vrae word gevra om hom te help om haar mooi uit te "figure". Dit help nie om net aan te neem nie, want van aanneem kom seerkry. Van seerkry was daar vals hoop en hy het dit oor homself gebring. Kyk bietjie dieper. Dink bietjie langer en neem dadelik aksie op die regte besluite.
Wanneer hy reg is... Begin antwoorde oopval
Altyd 'n raaisel sal sy bly. Hoop hy kan haar eendag mooi uitfigure want sy sit en wag vir daardie trou bevel.
God moet net Sy vingers klap, dan spring sy. Tekens is die antwoord. Songs was die beste en boeke sal sy skryf om haar "issues" te vervang met "tissues" en haar "tissues" te vervang met "glory" .
Comments