Moet ek stilbly
Of is hierdie maar net die begin
Van 'n toekoms voorspelling
Wat ons altwee toekom
Wanneer hierdie die
Ideale perfekte geleentheid is
Vir ouderdomme om nie meer saak te maak
Vir ons om op te hou om siele deurmekaar te maak
Vir ons paaie was verniet geskei
En almal het die tekens wel
Gesien
Toe ons nog was was alles min
Beplanning was nie bemin
Ons toekoms was klaar bepaal
Maar dit was verruil vir iets
Wat ons nie kon haal
Teensy ons net die reëls volg
Wat ons neergeskryf het
Jare terug op daai klip op die berg
Van ons maklike uitweg
Soos ons almal weet
Bly ons veg
Teen daai stoom
Op die venster
Want daar sit die uitweg
Onder die sterre
Bo op die uitkyk punt
Van ons berg
Van verewig weet ons niks
Maar God sal 'n uitweg hê
Ons weet dit mos
So wanneer ons tyd kom
Sal almal moet verstaan
Dat liefde ons ook toekom
Al was lang trane gehuil
Maar dit was eerste ons trane
Wat ons moes sluk
Toe kom die duiwel
En verraai die mooi
Na lelik
So waar is daardie wiël
Laat hy kan begin draai
Want om vir my so te paai
Gaan jou 'n lewe saam met ons
Nie gou laat weg waai
Soos mens altyd weet
Bly vriende se band
Sterker as enige ander
Vyand
Comments