top of page
Search
Writer's pictureMiss B

Kas deur

Ken jy daai gevoel

Waar al die antwoorde

In die spieël vir jou kyk

Waar dit slegs in die stukkies glas kan lê

Ver wyd versprei onder mekaar op die vloer

Waar die nag se koue jou vasdruk teen die ysblokke mure

In die kamer van jou agterste gedagtes

En die dilemma word in die môre son opgelos



Daar is darm altyd hoop

En jy sal altyd daar bly


Daar waar jy hoort

In my hart se kas deur


Dit is hartseer maar dis al waar jy wil bly

Dis een van daardie dae

Waar jy net elke keer oor en weer

Kyk na onder en nie na my

Dit gebeur oor en oor

En al ewig weer

Word ek getoets deur 'n drimpel deur


Wat oor geloop word en

Wil vernietig word


Dit is nie naby die tyd

Om te versoek en te verwyt

Dis die tyd om te omhels

Vir die naaste want ons is mos altyd






3 views0 comments

Recent Posts

See All

Dans bokkie dans

Jy loop rond soos die een wat weet Maar jy het een ding vergeet Broer Jy weet dat jy weet en jy sien wat jy sien Sy is alles en meer wat...

Nessie ♡

Was dit teveel of te min Moes sy koes of moes sy Terug slaan Die houe van die lewe was seer Reguit in die wind Van 'n kosbare siël wie...

Comments


Post: Blog2_Post
bottom of page